
Manaka- Plek van die horings deur Pieter Pieterse
second_hand
In Stock
Stackable
R60.00
Pieter Pieterse se nagelate roman speel af in die hart van Afrika. Dit is beleë Pieterse, gekenmerk deur sy humor asook deur sy diepgang en besinning. Die reis begin in 1871 wanneer Dennis Chipman by Algoabaai aan wal gaan. Met sy agtpondergeweer en sy Ierse terriër trek hy saam met transportryers noordwaarts. Teen die Zambezi draai hy wes om die kronkels en stroomversnellings te verken. Waar die Zambezi sy boggel maak, is dit nog eens noordwaarts deur die oewerruigtes. Tweedehands - in puik toestand
PUDO Box Size:
D2LXS - ECODelivery Fee:R69.00
Attributes
Fiksie:
Afrikaans books:
sagteband:
in puik toestand:
Tags
Pieter Pieterse fiksie
1 in stock
AfterTheMarket Purchase Protection
Shop confidently knowing if something goes wrong with your order, we've got your back for all eligible purchases — see programme terms
Save on Shipping Costs
More from this seller
Loading reviews...