Kinder Woordkrabbel

Kinder Woordkrabbel

by MimiKidz
Verified shop badgeVerified Seller
Games & Puzzles
new
In Stock
Stackable
R199.00

Kinder Woordkrabbel is 'n klassieke blokkiesraaisel-uitdagingspel vir 2 - 4 spelers, met die verskil dat dit 'n tweesydige bord bevat: - Die een kant van die speelbord bied vir jonger kinders (5jr +) die geleentheid om te leer hoe dit alles werk. Prentjies word by elke segment geplaas - leidrade om woorde te spel. - Die tweede kant van die speelbord is ontwerp vir ouer kinders (8jr +) - spelers moet hul letterteëls gebruik om woorde te maak; een letter van die eerste woord moet op die blokkie met die ster (in die middel van die bord) geplaas word. Inhoud: - 1 x tweesydige speelbord - 100 letter teëls - 1 x teëlsak - instruksies

PUDO Box Size:
D2LS - ECO
Delivery Fee:R79.00

Tags

educational toys
kids
toys
2 in stock
Order today to get by 15 May - 22 May
Learn more
Delivery fee: R79.00
Dispatched from: Worcester

AfterTheMarket Purchase Protection

Shop confidently knowing if something goes wrong with your order, we've got your back for all eligible purchases — see programme terms

Save on Shipping Costs

More from this seller

Loading reviews...
rocket

ATM

Start selling today on ATM (AfterTheMarket).


© Copyright 2025 ATM. All rights reserved.