
R199.00
AleitApteit is 'n boek gevul met stories van die geliefde Alheit Swanepoel. Kom reis en kook saam met hom, met resepte nie net uit sy eie pen (en kombuis) nie, maar ook uit die van sy vriende. AleitApteit is 'n hoofstuk van sy nalatenskap en 'n manier waarop hy vir altyd in mense se hart, kombuis en lewe kan voortleef. Dit is 'n pragkookboek, maar ook een wat deel van jou kombuis se bestanddele moet uitmaak - gevul met bekende hartskos en bypassende stories geskryf deur 'n legende.
PUDO Box Size:
D2LS - ECODelivery Fee:R79.00
Tags
boeke
nie-fiksie
1 in stock
AfterTheMarket Purchase Protection
Shop confidently knowing if something goes wrong with your order, we've got your back for all eligible purchases — see programme terms
Save on Shipping Costs
More from this seller
Loading reviews...