Jou kind en verlies - Solet Scheeres

Jou kind en verlies - Solet Scheeres

by MimiReads
Verified shop badgeVerified Seller
Books
new
In Stock
Stackable
R189.00

Die dood van 'n maat, familielid of troeteldier, is nie die enigste tipe verlies wat 'n kind moontlik kan ervaar nie. Ook as ouers skei, verander 'n kind se lewe dramaties en kan sy net sulke heftige emosies beleef soos wanneer iemand sterf. Kinders is veerkragtig en kan met hulp weer hul lewens voortsit. Hierdie boek bevat wenke, idees en 'n leesgids vir ouers, onderwysers, familie en vriende van kinders van alle ouderdomme. Praktiese aktiwiteite help om spelenderwys 'n ruimte vir gesprek en heling vir kinders te skep. Die skrywer se pragmatiese en sensitiewe raad gee volwassenes 'n woordeskat wanneer verdriet ook hulle tot stilte ruk.

PUDO Box Size:
D2LS - ECO
Delivery Fee:R79.00

Tags

boeke
nie-fiksie
1 in stock
Order today to get by 29 Jun - 6 Jul
Learn more
Delivery fee: R79.00
Dispatched from: Worcester

AfterTheMarket Purchase Protection

Shop confidently knowing if something goes wrong with your order, we've got your back for all eligible purchases — see programme terms

Save on Shipping Costs

More from this seller

Loading reviews...
rocket

ATM

Start selling today on ATM (AfterTheMarket).


© Copyright 2025 ATM. All rights reserved.