Rateltaai - Ethienne Reynecke se reis van tragedie tot triomf - Tinus van Staden

Rateltaai - Ethienne Reynecke se reis van tragedie tot triomf - Tinus van Staden

by MimiReads
Verified shop badgeVerified Seller
Biographies & Autobiographies
new
In Stock
Stackable
R139.00

Rateltaai is die storie van die oudrugbyspeler en SuperSport-kommentator Ethienne Reynecke se annus horribilis. Hoe hy 'n driedubbele doodsaanslag in 'n enkele jaar oorleef het, hoe hy homself van die krytvloer opgetrek, die bloed uit sy mond gespoeg en sy eie houe op die lewe geplant het. Dit is 'n getuigskrif van die mens se vermoë om vas te byt, om fisiek en emosioneel te herstel nadat jy rondgegooi en platgetrap en sommer in die midderif geskop is. Ethienne vertel ook interessante staaltjies oor sy grootword- en universiteitsjare, en sy belewenisse as 'n berese beroepsrugbyspeler. Hy vertel wat hom motiveer, hoe hy oor die lewe dink en hoe hy bly vasklou aan hoop waar wanhoop ander sou meesleur. Dit is egter nie 'n rugbystorie nie.; Dit is 'n verhaal van iemand wat homself, ondanks soveel terugslae, gelukkig ag en vervulling in pa-wees, liefde en vriendskap vind. Iemand wat kies om die lig in 'n donker kamer te soek. En as hy dit nie kry nie, self 'n vuur aan te steek.

PUDO Box Size:
D2LS - ECO
Delivery Fee:R79.00

Tags

boeke
nie-fiksie
1 in stock
Order today to get by 31 May - 7 Jun
Learn more
Delivery fee: R79.00
Dispatched from: Worcester

AfterTheMarket Purchase Protection

Shop confidently knowing if something goes wrong with your order, we've got your back for all eligible purchases — see programme terms

Save on Shipping Costs

More from this seller

Loading reviews...
rocket

ATM

Start selling today on ATM (AfterTheMarket).


© Copyright 2025 ATM. All rights reserved.