Ina, 'n verhaal van genade en genesing - Ina Bonette

Ina, 'n verhaal van genade en genesing - Ina Bonette

by MimiReads
Verified shop badgeVerified Seller
Biographies & Autobiographies
new
In Stock
Stackable
R159.00

Ina Bonette is wreed aangeval en gemartel deur die Modimolle-monster en sy drie handlangers. In hierdie boek vertel sy self wat daardie dag op 3 Januarie 2012 gebeur het. Sy moes nie net die onmenslike trauma, pyn en lewensveranderende gevolge van daardie dag verduur nie, sy het ook haar seun aan die dood afgestaan toe hy deur haar aanvaller vermoor is. Hierdie uitsonderlike verhaal van oorlewing, genade en uiteindelik genesing, sal die leser inspireer om bo die verlede uit te styg, selfs al is dit deurdrenk van tragedie en onnoembare lyding.

PUDO Box Size:
D2LS - ECO
Delivery Fee:R79.00

Tags

boeke
nie-fiksie
1 in stock
Order today to get by 15 May - 22 May
Learn more
Delivery fee: R79.00
Dispatched from: Worcester

AfterTheMarket Purchase Protection

Shop confidently knowing if something goes wrong with your order, we've got your back for all eligible purchases — see programme terms

Save on Shipping Costs

More from this seller

Loading reviews...
rocket

ATM

Start selling today on ATM (AfterTheMarket).


© Copyright 2025 ATM. All rights reserved.