Vier Susters - Gerda Taljaard

Vier Susters - Gerda Taljaard

by MimiReads
Verified shop badgeVerified Seller
Books
new
In Stock
Stackable
R249.00

Op Broedersdraai is daar perde tussen vier susters. Dit is 1945. In Europa woed die Tweede Wereldoorlog; in Suid-Afrika die stryd tussen Sap en Nat, tussen die Rooilissies en die Ossewabrandwag. Ivy, die jongste, wil 'n onbevange lewe hê, 'n ander werklikheid waar sy kan liefhê wie sy wil. Sy skaar haar by die Stormjaers wat Smuts en sy oorlog in die wiele probeer ry. Sophie staan by die regering; haar man se ambisie en loopbaan hang daarvan af. Beatrice hunker na haar Boas, al het sy hom doodgewens. Terwyl elkeen die struwinge van die tyd aan eie lyf voel, is dit Kietie wat verder as haar drie susters sien. Wanneer Domenico Valente, 'n Italiaanse krygsgevangene, sy verskyning maak, word die spanning op die spits gedryf. Gerda Taljaard se Vier Susters is 'n priemende roman wat die tradisies van die historiese en die plaasroman omkeer.

PUDO Box Size:
D2LS - ECO
Delivery Fee:R79.00

Tags

Afrikaanse boeke
boeke
fiksie
1 in stock
Order today to get by 29 Jun - 6 Jul
Learn more
Delivery fee: R79.00
Dispatched from: Worcester

AfterTheMarket Purchase Protection

Shop confidently knowing if something goes wrong with your order, we've got your back for all eligible purchases — see programme terms

Save on Shipping Costs

More from this seller

Loading reviews...
rocket

ATM

Start selling today on ATM (AfterTheMarket).


© Copyright 2025 ATM. All rights reserved.