Inkommers - Hans du Plessis

Inkommers - Hans du Plessis

by MimiReads
Verified shop badgeVerified Seller
Literature & Fiction
new
In Stock
Stackable
R249.00

Inkommers is 'n eietydse verhaal, 'n kroniek van die Afrikaners, die Sommers en die Prinsloos. Die Afrikaner-familie boer al van die Groot Trek se dae af wydsbeen oor die vuil Vaal in die Vredefortkoepel. Die Sommers was aankommers wat langsamerhand aanvaar is, al was dit nie maklik nie. Nou bring Bennie Afrikaner sy nuwe liefde, Plakker Prinsloo, om die Kom en sy mense te leer ken. Is dit moontlik dat net gebore Kommers in die Kom hoort? Hoe gemaak met inkommers wat tot dusver nie juis welkom was nie? 'n Mens moet versigtig wees vir vreemdelinge. Die Afrikaners is hoeka aan die min word. Dan is die liefde ook nog aan die uitsterf. Iemand moet daarop reageer, rebelleer selfs, maar rebelleer die ware rebel vir iets of teen iets? In hierdie eenvoudige verhaal ontstaan een van die mensdom se boeiendste vrae: Is almal nie oral maar inkommers sonder enige regte nie? En is die grond en alles wat dit dra, nie almal se verantwoordelikheid nie?

PUDO Box Size:
D2LXS - ECO
Delivery Fee:R69.00

Tags

Afrikaanse boeke
fiksie
boeke
1 in stock
Order today to get by 15 May - 22 May
Learn more
Delivery fee: R69.00
Dispatched from: Worcester

AfterTheMarket Purchase Protection

Shop confidently knowing if something goes wrong with your order, we've got your back for all eligible purchases — see programme terms

Save on Shipping Costs

More from this seller

Loading reviews...
rocket

ATM

Start selling today on ATM (AfterTheMarket).


© Copyright 2025 ATM. All rights reserved.