Wildekus - Morné Malan

Wildekus - Morné Malan

by MimiReads
Verified shop badgeVerified Seller
Literature & Fiction
new
In Stock
Stackable
R149.00

Vir die welgestelde sakeman, Adam Swart, kom geloof nie so maklik nie. Dis juis hoekom sy dogter, Lea, en haar ma van hom vervreem is; sy wêreldbeskouing laat geen plek vir wonder nie. Wanneer Lea se ma egter afsterf, gryp Adam die kans om sy verhouding met sy dogter te herbou. Hulle Wildekus-wegbreek het skaars begin wanneer 'n groep rondswerwende gelowiges reg langs hulle kom laer trek met 'n versameling voos en vodde woonwaens. Kort daarna, onder die wakende oog van hulle jong, imposante leier, begin die luidkeelse gesanik, nagtelike kruisvure en waansinnige seedopery. Dis alles net te veel vir Adam, en sy frustrasies loop oor in 'n ernstige kopstampery met Lea. Die volgende oggend is die woonwaens skoonveld. Sy dogter ook. Na meer as drie jaar se gesoek gee Adam sy weelderige lewe in die stad prys. Hy moet terug Wildekus toe, hy moet vir Lea gaan vind as hy ooit weer vrede in sy gemoed wil hê. Hier beland hy op die spoor van die Lewende Vlees, 'n sekte swerwers wat tussen die heuwels hulle eie stukkie paradys probeer staanmaak. Maar elke swerwer het sy storie, en elke paradys sy slang ...

PUDO Box Size:
D2LS - ECO
Delivery Fee:R79.00

Tags

Afrikaanse boeke
fiksie
boeke
2 in stock
Order today to get by 15 May - 22 May
Learn more
Delivery fee: R79.00
Dispatched from: Worcester

AfterTheMarket Purchase Protection

Shop confidently knowing if something goes wrong with your order, we've got your back for all eligible purchases — see programme terms

Save on Shipping Costs

More from this seller

Loading reviews...
rocket

ATM

Start selling today on ATM (AfterTheMarket).


© Copyright 2025 ATM. All rights reserved.